>  Books  >   Non Fiction Specialist  >   School Textbooks & Study Guide  >  Nuwe alles-in-een klankboek: Gr R: Onderwysersgids + CD
Nuwe alles-in-een klankboek: Gr R: Onderwysersgids + CD


Nuwe alles-in-een klankboek: Gr R: Onderwysersgids + CD

1 Offer from:   R 145.00

Brand: Unbranded
Model: PLID36163187
Last Updated: 2020-06-06

Product Information

Die Klankboek Huistaal Onderwysersgids bevat 'n jaarplan vir die vak, die vier kwartaalplanne vir die vak, moontlike tydskedules vir 'n week en volledige, en daaglikse stap-vir-stap onderrigplanne vir 40 weke. Die Klankboek Huistaal Onderwysersgids bevat 'n jaarplan vir die vak, die vier kwartaalplanne vir die vak, moontlike tydskedules vir 'n week en volledige, en daaglikse stap-vir-stap onderrigplanne vir 40 weke. Die onderrigplanne sluit die volgende in: Die weeklikse onderrigplan, wenke en noodsaaklike inligting as agtergrondkennis voordat die lesse aangepak word, volledige stap-vir-stap-lesse vir elke dag en leiding om die voorgeskrewe assesseringstake te voltooi. Daar word ook verduidelik hoe om die Prentboek- en insidentele lees boeke vir Graad R (1 tot 20) te gebruik wat by die Grootboeke vir Graad R aansluit. Fonemiese bewustheid en sigwoorde word in die volkleur Klankboek Leerderboek en Onderwysersgids behandel.' *Nota: Die Prentboeke is vervang met die Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks.



EAN: 9781775895343
Load Time: 0 seconds