Anna se verlore droom
1 Offer from: R 125.00
Brand: UnbrandedModel: PLID34718114
Last Updated: 2020-06-03
Availability: Out Of Stock
Availability: Out Of Stock
Anna het 'n lewendige verbeelding met drome wat vir haar werklik voel. Een oggend word sy wakker en besef dat sy haar droom nie kan onthou nie. Anna het 'n lewendige verbeelding met drome wat vir haar werklik voel. Een oggend word sy wakker en besef dat sy haar droom nie kan onthou nie. Saam met haar hond reis sy deur haar drome op soek na die verlore droom. Hulle ontmoet reuse, vampiere, en 'n herhalende droom. Oplaas vind Anna die antwoord: haar droom was nader as wat sy gedink het. Sy klim weer in die snoesige bed en sien uit na nog interessante drome.