Daar Is spore op die maan
1 Offer from: R 195.00
Brand: UnbrandedModel: PLID34241028
Last Updated: 2020-06-06
Vir Tom was die lewe na sy ma se dood tog hanteerbaar, al het sy pa stroef en afsydig geword. Immers het hy sy geliefde ouma gehad. En die Minnaars, natuurlik - veral vir Emma, al het sy hom goed laat verstaan dat die kaalbas-modderkoekies-bak-dae van hulle kleintyd enige verhouding tussen hulle, behalwe platonies, uitsluit. Vir Tom was die lewe na sy ma se dood tog hanteerbaar, al het sy pa stroef en afsydig geword. Immers het hy sy geliefde ouma gehad. En die Minnaars, natuurlik - veral vir Emma, al het sy hom goed laat verstaan dat die kaalbas-modderkoekies-bak-dae van hulle kleintyd enige verhouding tussen hulle, behalwe platonies, uitsluit. Origens het hy Emma se boetie nogal vermaaklik gevind: Klein Dawid wat Dawid die Minnaar geword het namate sy belangstelling in die "volwasse" leesstof op die CNA se rakke toegeneem het. Toe trou Tom se pa weer - met Helen, die koel, korrekte wetenskaplike wat hy oorsee ontmoet het. Maar anders as wat Tom verwag het, het sy nuwe stiefmoeder hom met rus gelaat sodat hy sy eie gang kon gaan in so 'n mate dat hy naderhand gevoel het hy kon net sowel die tweede yskas in die kombuis
het. Al meer het Tom sy toevlug tot die Minnaars geneem, en algaande groter probleme met Karel, Emma se kerel, ondervind. Tot daardie reenerige Saterdagmiddag toe Emma wou leer.