Die beer en die klavier
1 Offer from: R 149.00
Brand: UnbrandedModel: PLID43784908
Last Updated: 2020-06-06
Availability: Out Of Stock
Availability: Out Of Stock
Op 'n dag kom 'n jong beertjie op iets vreemds in die woud af. Wanneer hy aan die klawers raak, begin 'n reis wathom ver van sy huis af neem – na 'n nuwe en wonderlike plek waar pragtige klanke die lug vul en roem en rykdom op hom wag. Die stad is alles waarvan die beer nog altyd gedroom het, maar diep in sy binneste knaag iets aan sy hart . . . Op 'n dag kom 'n jong beertjie op iets vreemds in die woud af. Wanneer hy aan die klawers raak, begin 'n reis wathom ver van sy huis af neem – na 'n nuwe en wonderlike plek waar pragtige klanke die lug vul en roem en rykdom op hom wag. Die stad is alles waarvan die beer nog altyd gedroom het, maar diep in sy binneste knaag iets aan sy hart . . .