Die groot poefwedstryd
1 Offer from: R 155.00
Brand: UnbrandedModel: PLID35817003
Last Updated: 2020-06-03
'n Heerlik stuitige verhaaltjie oor 'n stadium wat elke voormalige doekdraer beleef. Nie vir sensitiewe neuse nie! Koning Kuttel het 'n bietjie bly vassteek in sy piepie- en poeffase. Elke jaar laat kom hy sy minister van Binnelandse Poefsake om die Groot Poefwedstryd te organiseer. Vanaf sy kasteel se balkon sien Koning Kuttel dan 'n optog van verruklike poefkunswerke voor hom verbykom. Wie se naam gaan hierdie keer deur die koninklike kneg uitgebeitel word in die gedenksteen met al die wenners van die Groot Poefwedstryd?