Die Trotse Trekker
1 Offer from: R 98.00
Brand: UnbrandedModel: PLID34368858
Last Updated: 2020-06-03
Availability: Out Of Stock
Availability: Out Of Stock
Stewige, dik karton boekies met wiele wat draai. Die kind kan hiermee speel soos met 'n motortjie. Druk die knoppie en luister hoe die sirene klink. (Dis nie te lawaaierig nie, ma's!) Stewige, dik karton boekies met wiele wat draai. Die kind kan hiermee speel soos met 'n motortjie. Druk die knoppie en luister hoe die enjin aangaan. (Dis nie te lawaaierig nie, ma's!) Die speelding beloof om ure se vermaak aan jong nuwe "bestuurders" te verskaf! Hierdie boekies staan stewig op hul eie en lyk pragtig uitgestal op 'n bedkassie of in 'n boekrak.