Die vlinder en die surfer
1 Offer from: R 155.00
Brand: UnbrandedModel: PLID35531994
Last Updated: 2020-06-17
Hoofdogter Beatrice raak verlief op 'n ou van die verkeerde kant van die treinspoor. Kan 'n verhouding tussen twee mense uit totaal verskillende werelde werk? Beatrice Malan het die perfekte lewe. Nie net is sy hoofdogter en die skool se "rugbyprinses" nie - sy's ook die aantreklikste ou in die skool (die rugbykaptein!) se meisie. Maar wat gebeur as Beatrice dolverlief raak op 'n surfer ...van die verkeerde kant van die treinspoor? Haar ore toedruk en die heerlike golf ry - of aanvaar dat hulle werelde nie versoenbaar is nie?