Hartklop: Vol. 1
1 Offer from: R 149.00
Brand: UnbrandedModel: PLID41265287
Last Updated: 2020-06-06
Dewald sien Megan nog altyd raak. Eers was sy net Megan, sy beste pel se kleinsus, maar elke jaar moes hy toekyk hoe sy net mooier en mooier word. Maar Guy code 101, soos ons almal weet, se jy date nie jou beste pel se kleinsus nie...Hierdie romantiese reeks met heelwat avontuur, aksie en hartstog sal lesers vasgevang hou tot die laaste bladsy! Megan kuier by haar ma op Paternoster vir die Desembervakasie. Maar haar broer se beste vriend, Dewald, daag ook onverwags daar op. Dewald maak haar kniee al vir jare lam, maar haar oorbeskermende broer Stefan sal nooit toelaat dat daar iets tussen hulle gebeur nie. En wie se Dewald voel dieselfde oor haar? Dewald se jaloerse eks sorg ook vir heelwat drama. Hierdie romantiese reeks met heelwat avontuur, aksie en hartstog sal lesers vasgevang hou tot die laaste bladsy!