Hoekom Moet Ek Dit Doen
1 Offer from: R 155.00
Brand: UnbrandedModel: PLID34572528
Last Updated: 2020-06-03
Hoekom moet 'n mens jou tande borsel voor jy gaan slaap? Sal kleintandeborselmannetjies jou tande kom skoon skrop as jy dit nie doen nie? Die slim kinders in hierdie boek weet dat daar goeie redes is vir elke dag se moet-doen-dinge soos tande borsel en hare kam. Hoekom moet 'n mens jou tande borsel voor jy gaan slaap? Sal kleintandeborselmannetjies jou tande kom skoon skrop as jy dit nie doen nie? Die slim kinders in hierdie boek weet dat daar goeie redes is vir elke dag se moet-doen-dinge soos tande borsel en hare kam. Maar dis darem heelwat meer verbeeldingryk om snaakse, onsinnige redes uit te dink vir vervelige reels!