>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Jip en Janneke
Jip en Janneke


Jip en Janneke

1 Offer from:   R 355.00

Brand: Unbranded
Model: PLID41272660
Last Updated: 2020-06-17

1 Offer For Jip en Janneke
R ?  
Stock Unknown
Takealot
View Offer >

Product Information

Annie M.G. Schmidt se verhaaltjies oor Jip en Janneke het oorspronklik in die 1950's in die Nederlandse koerant Het Parool verskyn, in kombinasie met Fiep Westendorp se ikoniese swart en wit illustrasies. Annie M.G. Schmidt se verhaaltjies oor Jip en Janneke het oorspronklik in die 1950's in die Nederlandse koerant Het Parool verskyn, in kombinasie met Fiep Westendorp se ikoniese swart en wit illustrasies. Met verloop van tyd het die twee karaktertjies se avonture sinoniem geword met die Nederlandse lewenswyse en word Jip en Janneke vandag as een van Nederland se mees geliefde uitvoerprodukte beskou. Jip en Janneke is beste maats. Hulle woon langs mekaar en speel elke dag van vroeg tot laat. Saam-saam het Jip en Janneke die wonderlikste avonture. Hulle speel skool-skool, verken die solder, spring in reenplasse en hou 'n kompetisie om te sien wie die meeste pannekoeke kan eet. Hulle word selfs die eienaars van die oulikste brakkie met die naam Takkie! Partykeer is hulle lekker stout – soos wanneer hulle prentjies uit Pappa se boeke knip – en partykeer kan hulle lekker baklei. Maar oor een ding stem hulle saam: Met 'n maatjie aan die ander kant van die heining kan die lewe nooit vervelig

nie!



EAN: 9781485302278
Load Time: 0 seconds