>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Kort Dramas vir 'n nuwe geslag : Grade 9
Kort Dramas vir 'n nuwe geslag : Grade 9


Kort Dramas vir 'n nuwe geslag : Grade 9

1 Offer from:   R 129.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34758750
Last Updated: 2020-06-17

Product Information

Die kort dramas in hierdie bundel is relevant vir 'n nuwe geslag Suid-Afrikaanse leerders, aangesien die temas verband hou met alledaagse werklikhede. Die kort dramas in hierdie bundel is relevant vir 'n nuwe geslag Suid-Afrikaanse leerders, aangesien die temas verband hou met alledaagse werklikhede. Die fokus is op werklike konfliksituasies, probleemoplossing deur middel van kreatiewe denke, gewone mense in 'n verskeidenheid kontekste en outentieke kommunikasie. 'n Aantal komiese dramas verleen 'n ligter sy aan hierdie tradisioneel ernstige genre. Die bundel bestaan uit splinternuwe dramas en verwerkings van kortverhale van bekende internasionale en Suid-Afrikaanse skrywers soos Roald Dahl, Chinua Achebe en Riana Scheepers. Al die verwerkings sluit die elemente van dramas soos dramatiese struktuur, die motoriese moment, ens. in sodat leerders reeds aan die einde van Graad 9 blootgestel word aan die letterkundeterme wat in Graad 10–12 aangespreek word.



EAN: 9780636074835
Load Time: 0 seconds