>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Leonard
Leonard


Leonard

1 Offer from:   R 210.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35075596
Last Updated: 2020-06-17

1 Offer For Leonard
R ?  
Stock Unknown
Takealot
View Offer >

Product Information

Dis een ding om alles van honde te weet - maar se nou maar jy word eendag self wakker as een? Leonard hou van honde. Hy weet alles oor hulle. Hy ken al die soorte en weet of hulle spits ore of slap ore het. Wanneer Leonard se: "Dis nie 'n worshond nie!", dan is dit ook nie een nie. Natuurlik weet Leonard ook dat hulle almal skerp tande het. En dit is 'n probleem. Maar wat sal gebeur as Leonard op 'n dag wakker word en self 'n hond is?



EAN: 9781869195236
Load Time: 1 seconds