Monstermaan: Boek 1
1 Offer from: R 99.00
Brand: UnbrandedModel: PLID32794053
Last Updated: 2020-06-09
Die Monstermaan-reeks is (op openbare aanvraag) weer in druk! Met die heruitgawe van die eerste boek in die spannende reeks kan kinders weer lekker bang word, baie bang word. Die Monstermaan-reeks was 'n wegholsukses toe dit vir die eerste keer in die negentigerjare verskyn het. Die Monstermaan-reeks is (op openbare aanvraag) weer in druk! Met die heruitgawe van die eerste boek in die spannende reeks kan kinders weer lekker bang word, baie bang word. Die Monstermaan-reeks was 'n wegholsukses toe dit vir die eerste keer in die negentigerjare verskyn het. In die eerste boek, Wat borrel in die pot? bly daar al weer 'n nuwe inwoner in die huis langs Niel-hulle. Meneer Katz is 'n taksidermis -- iemand wat diere slag en opstop. En daar gaan aaklige dinge aan by die huis met die torinkies. Meneer Katz is gevaarlik. Niel het met sy eie oe gesien hoe hy 'n kat verwurg! Almal dink Niel se verbeelding is weer op hol. Maar as dit sy verbeelding is, wonder Niel hoekom troeteldiere ewe skielik verdwyn; wat die man heeldag by die DBV soek en wat gedurig in die groot, swart pot op sy stoof borrel?