Muise en gespuise: Boek 12 
                1 Offer  from:   R 109.00
                   
                      Brand: Unbranded
                         
                   
                      Model: PLID38778948
                         
			  	   
                      Last Updated: 2020-06-07
                         
                   
                                      
           
           
          
          
            
                
            
              
       Muise en gespuise: Boek 12...
   
              
                         
         
          
            
                
            
              Uiteindelik het Kwaaikofski sy eie rekenaar. Nou hoef hy nie meer sy speursake soos 'n speurder in die Middeleeue op te los nie! En dit is ook nie 'n minuut te laat nie, want Kwaaikofski se nuutste saak lei hom op 'n geheimsinnige dwaalspoor tot diep in die vreemde wereld van kuberkrakers. Hy moet 'n geheimsinnige rekenaarspeletjie genaamd Towertuin opspoor, voor dit dalk te laat is... 
              EAN: 9780798169868