O monster, moenie my opeet nie!
1 Offer from: R 155.00
Brand: UnbrandedModel: PLID35250694
Last Updated: 2020-06-03
Alex is 'n vreetvarkie. Vandag sluip Alex weg na die tuin en eet ongeveer 'n stuk of tien aartappels. Maar Mamma is skielik daar. "Waar is jy, ek soek na jou," roep sy, "en is jy nou al weer besig om te peusel? Moenie eet as dit nie etenstyd is nie, dit het ek al so baie vir jou gese!" Alex is 'n vreetvarkie. Vandag sluip Alex weg na die tuin en eet ongeveer 'n stuk of tien aartappels. Maar Mamma is skielik daar. "Waar is jy, ek soek na jou," roep sy, "en is jy nou al weer besig om te peusel? Moenie eet as dit nie etenstyd is nie, dit het ek al so baie vir jou gese!" Alex dink dat sy ma te streng is. Hy hou baie van allerhande lekkers. Maar hy is nie die enigste vraat in hierdie verhaal nie. Die einde is verrassend en vermurwend lekker! Dit is 'n vrolike verhaal oor 'n gulsige, maar ook baie slim varkie - en een vir alle kinders wat dink hulle mamma's is te streng!