Salmaklak
1 Offer from: R 175.00
Brand: UnbrandedModel: PLID35128861
Last Updated: 2020-06-03
Hier is nou 'n riller. Letterlik. Die diere op Oom Chris se plaas verdrink die een na die ander...En wie het die Tswanaseun met 'n graaf oor die kop geslaan en daarna in 'n vlak graf begrawe? Hier is nou 'n riller. Letterlik. Die diere op Oom Chris se plaas verdrink die een na die ander ...En wie het die Tswanaseun met 'n graaf oor die kop geslaan en daarna in 'n vlak graf begrawe? Daar is 'n moordenaar op Doodsedrif. Daar is twee van hulle, dink oom Chris op sy voorstoep: Een verdrink jou en die ander een slaan jou met 'n graaf dood. Of is die twee een? Lesers wat hou van spanning, misterie en avontuur gaan hierdie een verslind, maar bly weg as jy nie 'n sterk maag het nie! Nie vir die kleintjies nie, maar hoerskoolseuns wat al lank al staaldraad gebruik om hulle tande mee te borsels, mag hierdie een waag.