>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Sit oom Paul
Sit oom Paul


Sit oom Paul

1 Offer from:   R 99.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35721994
Last Updated: 2020-06-17

1 Offer For Sit oom Paul
R ?  
Stock Unknown
Takealot
View Offer >

Product Information

Herman Human loop hom vas in die skynheiligheid van die volwasse wereld. Skielik lyk hul dorp vir hom anders. Kerk en skool probeer die jong boompies buig en Herman raak al hoe meer hardekwas. Herman Human loop hom vas in die skynheiligheid van die volwasse wereld. Skielik lyk hul dorp vir hom anders. Kerk en skool probeer die jong boompies buig en Herman raak al hoe meer hardekwas. Hy kyk ook met nuwe oe na vroue: Met Ashia ontdek Herman sy eie seksualiteit. En dan is daar Sandra wat saam met hom in die wiskundeklas is en ook belangstelling toon. Ek dink aan Ashia, ek dink aan Sandra. Waar ek in my lewe gesmag het na een vrou sit ek nou met twee, en ek is, vind ek tot my verbasing uit, vasbeslote om albei te bearbei. Hierdie besef skok my die hele Vrydag uit my wentelbaan uit. Die een baken wat Herman het, is sy pa. En dit is op die dag wanneer Herman teenoor Ds. Weltevreden te staan kom, dat sy pa se voorbeeld hom help om te kies wat reg is en nie bloot korrek is nie. Dit is dan dat hy weet dat 'n mens met

gewete moet kies, al verklaar jy jouself voelvry in die proses.



EAN: 9780798144940
Load Time: 0 seconds