Sowaar, sowaar, Van Hunks is 'n towenaar!
1 Offer from: R 125.00
Brand: UnbrandedModel: PLID35293790
Last Updated: 2020-06-17
Dis Van Hunks en die Duiwel se skuld dat daar gereeld so 'n swaar kleed oor Tafelberg le, so lui die ou-ou legende. Dit is ook van hulle twee se rookkompetisie waar Duiwelspiek sy naam gekry het. Dis Van Hunks en die Duiwel se skuld dat daar gereeld so 'n swaar kleed oor Tafelberg le, so lui die ou-ou legende. Dit is ook van hulle twee se rookkompetisie waar Duiwelspiek sy naam gekry het. Met speelse, humoristiese teks en prettige, verbeeldingryke illustrasies blaas Roelf van Rensburg en Theo Krynauw moderne woema in 'n tydlose legende. In 'n sewentigtal kwatryne word vertel hoe die pyprokende Van Hunks in die eerste plek in die Kaap beland het - en wat sy rookmanie tot so 'n dawerende crescendo gedryf het. Die feit dat hy oor toorkragte beskik wat hom onsterflik maak, is 'n bron van eindelose frustrasie vir Van Riebeeck en sy kompanjie, maar is beslis die kern van 'n kat-kom-weer-scenario wat lesers sal laat skater. As jy nog nie die storie Van Hunks en die Duiwel gehoor het nie, moet jy hierdie boek lees, so waar as wat Tafelberg plat is. Ken jy dit wel, sal jy hierna opnuut jou oe spits
Duiwelspiek die dag onder 'n wolkkombers verdwyn.