>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Spaghetti vir die jeti
Spaghetti vir die jeti


Spaghetti vir die jeti

1 Offer from:   R 210.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34950235
Last Updated: 2020-06-17

1 Offer For Spaghetti vir die jeti
R ?  
Stock Unknown
Takealot
View Offer >

Product Information

"Hiep hoera!" skree Janneman. "Oplaas het ek my jeti!" Maar die monster grom en brom verstom: "My naam is liewe Bettie!" Kom soek saam met Janneman na die jeti. Met net 'n kaart, 'n warm mus en 'n blik spaghetti in sy rugsak, klim Janneman teen 'n berg uit en as hy bo kom, sien hy dadelik die jeti! "Hiep hoera!" skree Janneman. "Oplaas het ek my jeti!" Maar die monster grom en brom verstom: "My naam is liewe Bettie!" Kom soek saam met Janneman na die jeti. Met net 'n kaart, 'n warm mus en 'n blik spaghetti in sy rugsak, klim Janneman teen 'n berg uit en as hy bo kom, sien hy dadelik die jeti! Maar wag so bietjie...kyk net daardie lipstiffie! Kan dit regtig die jeti wees? Spaghetti with the yeti is in 2013 benoem vir die Roald Dahl funny prize. Die snaakse avontuurverhaal is nou in Philip de Vos se sprankelende Afrikaanse rymvertaling beskikbaar!



EAN: 9781485301134
Load Time: 0 seconds