>  Books  >   Children & Young Adult  >   Childrens Books  >  Versamelde boesmanstories: Vol 2
Versamelde boesmanstories: Vol 2


Versamelde boesmanstories: Vol 2

1 Offer from:   R 220.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35128774
Last Updated: 2020-06-17

Product Information

Ons vind uit dat 'n Boesman nie graag aan vreemdelinge uitwys waar watergate in die woestyn is nie en dat hy hom kan vermom soos 'n volstruis om wild te bekruip. Wanneer 'n Boesman in die veld seerkry en hy wil he iemand moet hom sien, gooi hy stof in die lug. G.R. von Wielligh (1859-1932) het op 11-jarige ouderdom die eerste keer kennis gemaak met Boesmans en hulle stories. Hy kwalifiseer later as landmeter en van 1876-1878 het hy verskeie Boesmanveewagters in die Karoo ontmoet. Van 1880-1883 het hy 'n landmeterskantoor op Calvinia gehad, en kon hy die Boesmanland en die Agter-Hantam besoek en aantekeninge maak. Ons vind uit dat 'n Boesman nie graag aan vreemdelinge uitwys waar watergate in die woestyn is nie en dat hy hom kan vermom soos 'n volstruis om wild te bekruip. Wanneer 'n Boesman in die veld seerkry en hy wil he iemand moet hom sien, gooi hy stof in die lug. Versamelde Boesmanstories 2 gee 'n blik in die lewe en gewoontes van Boesmans, en volg op die gewilde Versamelde Boesmanstories 1. Hierdie keer word Deel III: Die Boesman self, sy sedes, gewoontes en bekwaamhede en Deel IV: Gemengde vertellings, mees van

avontuurlike aard, in een deel gepubliseer.



EAN: 9781869192891
Load Time: 0 seconds