Willie die dromer
1 Offer from: R 210.00
Brand: UnbrandedModel: PLID35958702
Last Updated: 2020-06-17
In hierdie slim boekie oor die dromende sjimpansee Willie, gee Anthony Browne 'n speelse knik in die rigting van skilders soos Henri Rousseau en Salvador Dali, wie se kunswerke 'n mens dikwels eerder aan drome as aan die werklikheid herinner. In hierdie slim boekie oor die dromende sjimpansee Willie, gee Anthony Browne 'n speelse knik in die rigting van skilders soos Henri Rousseau en Salvador Dali, wie se kunswerke 'n mens dikwels eerder aan drome as aan die werklikheid herinner. Willie hou daarvan om te droom. Hy droom dat hy 'n filmster is; 'n skilder, 'n balletdanser ...Hy droom van vreeslike monsters en superhelde ...Willie se droomland is 'n galery van wonderlike en magiese prente. Maak die boek oop en kyk self!