>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Aarbeikonfyt : Fase 3 pak A
Aarbeikonfyt : Fase 3 pak A


Aarbeikonfyt : Fase 3 pak A

1 Offer from:   R 84.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34894180
Last Updated: 2020-06-06

1 Offer For Aarbeikonfyt : Fase 3 pak A
R ?  
Stock Unknown
Takealot
View Offer >

Product Information

Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is gestruktureer om alle leerders te stimuleer. Die titels in fase 3 stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.



EAN: 9780195710250
Load Time: 0 seconds