Afrikaans ons taal : Graad 7 : Leerderboek
1 Offer from: R 149.00
Brand: UnbrandedModel: PLID34240896
Last Updated: 2020-06-06
This series is designed for all native speakers of Afrikaans. It builds on the practice material of the original series, linking the experience of the pupil with interactive material containing stimulating visual tasks. Hierdie reeks is gebaseer op praktykgerigte taalleer vir all sprekers met Afrikaans as hooftaal en bevat relevante tekste wat aansluit by die ervaringsveld van die leerder. Afrikaans on Taal sluit luister- en mondelinge aktiwiteite in, werk interaktief met stimulerende visuele tekste en laat die leerde die taal verken en taalbeginsels self ontdek. Dit bied die leerder die geleentheid om te lee hoe taalelemente funksioneer. n Wye verskeidenheid aktiwiteite help leerders om die tall aan te leer en toets nie bloot taalkennis nie. Vir die onderwyser is daar n breedvoerige ontleding en duidelik uiteensetting van die inhoud volgens aktiwiteite (luister, lees, skryf en praat) en taalteorie, asook volledige informasie betreffende die kernbeginsels van uitkomsbaseerde onderwys (UGO) en riglyne by die implementering van UGO.