Ben en die roof by die bank : Leesjaar 2
1 Offer from: R 99.00
Brand: UnbrandedModel: PLID34240766
Last Updated: 2020-06-06
Die Lekkerlees aanvangs geletterdheidsprogram volg 'n holistiese geintegreerde benadering ten opsigte van lees- en taalonderrig. Die Lekkerlees aanvangs geletterdheidsprogram volg 'n holistiese geintegreerde benadering ten opsigte van lees- en taalonderrig. Daar word van temas gebruik gemaak om 'n betekenisvolle konteks te skep vir die verwerwing van lees- en taalvaardighede. Dit beteken dat die lees- en luisteraktiwiteite sowel as die mondelinge en skriftelike stelwerk nie geisoleerd van mekaar staan nie, maar deur die temas bepaal en gebind word. Die gebruik van taal vir denkwaardighede sowel as die strukture wat goeie taalgebruik onderle, word deurlopend ingeweef. Elke tema word:* informeel en terloops in die Klasleesboek (twee leesboeke per graad) bekend gestel.* uitgebrei gedurende die mondelinge aktiwiteite,* geoefen in die Klaswerkboek (een werkboek per leerder per graad), * finaal vasgele in die gegradeerde Aanvullende leesboek A, B, of C (dit sluit aan by die leesvardigheid van individuele leerders).* uitvoerig in die Onderwysersgids begelei met metodiek, assesseringstrategiee en wenke.