Blou Uur : Grade 10 - 12
1 Offer from: R 149.00
Brand: UnbrandedModel: PLID35815960
Last Updated: 2020-06-06
Availability: Out Of Stock
Availability: Out Of Stock
Wenner - 2008 AngloGold Ashanti Smeltkroesprys. Blou uur is 'n splinternuwe drama uit die pen van die veelbekroonde dramaturg, Reza de Wet. Hierdie boeiende en ontroerende drama handel oor 'n verteller wat terugdink aan haar eksentrieke tante. Wenner - 2008 AngloGold Ashanti Smeltkroesprys. Blou uur is 'n splinternuwe drama uit die pen van die veelbekroonde dramaturg, Reza de Wet. Hierdie boeiende en ontroerende drama handel oor 'n verteller wat terugdink aan haar eksentrieke tante, aunt Celeste, wat onverwags by haar ouma se huis opgedaag het toe die verteller nog 'n dogtertjie was.