By die huis (Kur 2005) : Graad 1 : Boek 2
1 Offer from: R 109.00
Brand: UnbrandedModel: PLID36063834
Last Updated: 2020-06-06
This edition of the series features modernized text which is suitable for a wider spectrum of interpretation. Illustrations are designed to encourage the child to read. The reading programme develops in parallel with the child's development. Die teks in hierdie reeks is gemoderniseer en vrae is bygevoeg om n wye spektrum van interpretasie te dek. volkleurillustrasies sal die leerder prikkel om die teks te lees, en die leerleesprogram is ontwikkel volgens die leerder se ontwikkelingsvlak Die Knipsels Leerdersboek het tydskrifartikels, foto's, advertensie, koerantberigte en oorspronklike tekste oor onderwerpe wat tot leerders van hierdie ouderdom spreek. Die leerder se behoeftes en belangstellingsveld is as uitgangspunt gebruik by die keuse van die leesmateriaal en kontekstuele verband.