Die Soektog : Grade 7 - 9
1 Offer from: R 145.00
Brand: UnbrandedModel: PLID34998648
Last Updated: 2020-06-06
Jy het my toestemming, Seun. Maar ek het min hoop dat jy jou vader sal vind; lewend of dood. My beste manne het stroom af gesoek sover as een dag te voet. Al die mense langs die rivier is ondervra. Ek het ook 'n boodskapper oorkant die rivier na die kaptein in Angolaland gestuur. Jy het my toestemming, Seun. Maar ek het min hoop dat jy jou vader sal vind; lewend of dood. My beste manne het stroom af gesoek sover as een dag te voet. Al die mense langs die rivier is ondervra. Ek het ook 'n boodskapper oorkant die rivier na die kaptein in Angolaland gestuur. Hy het ook laat soek, maar niks gevind nie. Hierdie spannende jeugverhaal deur Doc Immelman sal elke leser vasgryp. Die storie gee 'n beeld van 'n vergange tyd, maar slaag steeds daarin om die hedendaagse leser te boei en te verras. Doc Immelman het in sy produktiewe skrywersloopbaan 35 gepubliseerde boeke en 400 kortverhale en sketse die lig laat sien. Sy werke is al dikwels as voorgeskrewe werke in skole gebruik en hy geniet wye populariteit onder Afrikaanse lesers. "Die avonture van Shilongo en Kintu word onderhoudend vertel deur 'n gesoute skrywer
'n kenner van Namibie." Adinda Vermaak, Kurrikulumadviseur, WKOD. In this exciting novel, the story of a brother and sister's adventure is told in a bygone era. Immelman manages to captivate and surprise the contemporary reader.