>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Die wonderwereld van plaasdiere : Boek 9
Die wonderwereld van plaasdiere : Boek 9


Die wonderwereld van plaasdiere : Boek 9

1 Offer from:   R 121.00

Brand: Unbranded
Model: PLID42892945
Last Updated: 2020-06-09

Product Information

Hoeveel melk kan 'n koei per dag gee? Watter land het die meeste skape ter wereld? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wereld van roofdiere te verken! Watter land het die meeste skape ter wereld? Hoeveel weeg die grootste bees? Hoeveel melk kan 'n koei per dag gee? Hoe word 'n skaaphond afgerig om op die plaas te help? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwereld van plaasdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Leer meer oor beeste, perde, skape, bokke, hoenders en ander plaasdiere, en loer in by 'n paar interessante en ongewone plase en ontmoet die diere wat daar woon. Hoezit! het die afgelope paar jaar 'n bekende naam op tydskrifrakke geword. Die lekkerleestydskrif vir kinders is 'n nuttige vriend in die klaskamer – en boonop vet pret. Die tydskrifformaat van Hoezit! het plek gemaak vir 'n interaktiewe webtuiste propvol inligting en vermaak. En die goeie nuus is dat LAPA Uitgewers nou Hoezit! in boekvorm uitgee – met splinternuwe

en aktiwiteite wat perfek is vir skooltake en sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.



EAN: 9780799379150
Load Time: 1 seconds