Headstart lewensvaardighede: Gr 1: Onderwysersgids
1 Offer from: R 229.00
Brand: UnbrandedModel: PLID35062076
Last Updated: 2020-06-06
Headstart Lewensvaardighede is n maklike kursus om te gebruik met n eenvoudige stap-vir-stap-benadering wat dekking van die KABV verseker. Die reeks word met vertroue deur onderwysers gebruik om n vaste grondslag vir leerderprogressie regdeur die Grondslagfase en bied omvattende KABV-dekking vir die vier studiegebiede van Lewensvaardighede. Features: Stap-vir-stap-beplanning en assesseringsteun stel onderwysers in staat om meer onderrig en minder voorbereiding te doen. n Gratis musiek-CD vir die Grondslagfase saam met elke Onderwysersgids verskaf musiek, beweging en drama, en verwys na die kurrikulumonderwerpe vir Lewensvaardighede. Gedetailleerde assesseringsleiding in hierdie Onderwysersgids verseker en meet vordering. Verdeel in vier kwartale met aangewese onderwerpe. Verder verdeel in weke met daaglikse lesplanne (met tempo aangedui). Vereiste hulpbronne word gelys om beplanning te vergemaklik. Hulpbronne is prakties en maklik om te vind en te maak.