Headstart lewensvaardighede: Gr 3: Leerdersboek
1 Offer from: R 115.00
Brand: UnbrandedModel: PLID35062309
Last Updated: 2020-06-06
Headstart Lewensvaardighede is n maklike kursus om te gebruik met n eenvoudige stap-vir-stap-benadering wat dekking van die KABV verseker. Die reeks word met vertroue deur onderwysers gebruik om n vaste grondslag vir leerderprogressie regdeur die Grondslagfase en bied omvattende KABV-dekking vir die vier studiegebiede van Lewensvaardighede. Jy bly altyd 'n stap vooruit met Headstart Lewensvaardighede. Features Inhoud is in hanteerbare stukke ingedeel met stap-vir-stap-dekking en begrippe en onderwerpe wat teen n gemaklike tempo gebied word. Volkleurkunswerke deurgaans. Afwisselende aktiwiteite maak voorsiening vir oefening en konsolidering. Toeganklike taal en addisionele taalsteun verseker dat elke leerder n kans het om goed te vaar. Hierdie boek is in kwartale ingedeel met geleenthede kwartaalliks vir geskrewe opdragte (soos deur die KABV vereis).