>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Kaperjol Leesboek: Hy bly my broer : Graad 7
Kaperjol Leesboek: Hy bly my broer : Graad 7


Kaperjol Leesboek: Hy bly my broer : Graad 7

1 Offer from:   R 119.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35971850
Last Updated: 2020-06-06

Product Information

Hierdie opwindende reeks vir eerste addisionele taal-leerders van Afrikaans is volledig herwerk om te voldoen aan die hersiene kurrikulumverklaring en bevat 'n verskeidenheid interaktiewe materiaal om leerders te boei. Hierdie opwindende reeks vir eerste addisionele taal-leerders van Afrikaans is volledig herwerk om te voldoen aan die hersiene kurrikulumverklaring en bevat 'n verskeidenheid interaktiewe materiaal om leerders te boei. Die aktiwiteite in Kaperjol Graad 7 leerdersboek is rondom woordspeletjies, aksieliedjies, rympies, strokies en ander interessante brokkies gebou om te verseker dat die leerders nooit 'n vervelige oomblik in die klas beleef nie. So word die ses leeruitkomste vir die leerarea tale (Luister, praat, lees en kyk, skryf, dink en redeneer, en taalstruktuur en –gebruik) op 'n geintergreerde wyse ontwikkel. In hierdie uitgawe is meer aandag aan Leeruitkoms 6 (Taalstruktuur en –gebruik), met 'n deeglike uiteensetting van taalreels en –konstruksies agter in die boek. Kleurvolle en humorisities voorstellings verseker nie net dat visuele geletterheid aangemoedig word nie, maar bevorder ook kritiese denke en redeneervaardighede op 'n prettige wyse. Die Kaperjol Graad 7 leerderboek bied 'n prettige aanslag tot leer wat op 'n natuurlike wyse met ander leerareas integreer. Verder bied dit leerders ook die geleentheid om hulself te assesseer en om die

van uitkomsgebaseerde onderwys te verwesenlik. In die onderwysersgids is daar inligting oor die hersiene nasionale kurrikulumverklaring, assesseringsriglyne en –blaaie om te verseker dat alle leeruitkomste en assesseringstandaarde van die leerarea tale verwesenlik word, uitbreidings- en remedieringsaktiwiteit en riglyne oor hoe om taalverwerwing binne die kommunikatiewe benadering te verseker.



EAN: 9780636063440
Load Time: 0 seconds