>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Oxford lesedi: Gr 1: Teacher's guide
Oxford lesedi: Gr 1: Teacher's guide


Oxford lesedi: Gr 1: Teacher's guide

1 Offer from:   R 215.00

Brand: Oxford
Model: PLID35062613
Last Updated: 2020-06-06

Product Information

This edition of the series features modernized text which is suitable for a wider spectrum of interpretation. Illustrations are designed to encourage the child to read. The reading programme develops in parallel with the child's development. Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare, met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses. Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.



EAN: 9780199059577
Load Time: 0 seconds