Oxford suksesvolle natuurwetenskappe CAPS: Gr 9: Leerdersboek
1 Offer from: R 209.00
Brand: OxfordModel: PLID34343625
Last Updated: 2020-06-06
Leerders van Afrikaans as bykomende taal word in hierdie pragtig geillustreerde Leerdersboek, in die vorm van n tienerdagboek, bekendgestel aan die wel en wëë van karakters in n wye verskeidenheid aktiwiteite en situasies word algemene Afrikaan gebruik vir geïntegreerde taalwerk, met n fokus op effektiewe kommunikasie. Leerders van Afrikaans as bykomende taal word in hierdie pragtig geillustreerde Leerdersboek, in die vorm van n tienerdagboek, bekendgestel aan die wel en wëë van karakters in n wye verskeidenheid aktiwiteite en situasies word algemene Afrikaan gebruik vir geïntegreerde taalwerk, met n fokus op effektiewe kommunikasie. die fyn uitgewerkte en klaskamerbeproefde aktiwiteite is daarop gemik om die spesifieke en kritieke uitkomste vir die leerarea Taal, Geletterdheid en Kommunikasie te dek en integrering oor die kurrikulum heen te bevorder . Die leerder word aan situasies en karakters blootgestel waardeur nuwe woordeskat op n opwindende wyse aangeleer word. assesseringsmetodiek word breedvoerig in die Onderwysersgids uiteengesit. Die Kaperjol Graad 6 leesboek ( n Bos vol vuur ) is ontwikkel vir gebruik saam met die Leerdersboek. Dit bied n boeiende verhaal met pragtige illustrasies wat bedoel is om die leerder se verbeelding te prikkel en visuele geletterdheid te bevorder.