>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Oxford suksesvolle natuurwetenskappe en tegnologie: Gr 4: Leerdersboek
Oxford suksesvolle natuurwetenskappe en tegnologie: Gr 4: Leerdersboek


Oxford suksesvolle natuurwetenskappe en tegnologie: Gr 4: Leerdersboek

1 Offer from:   R 149.00

Brand: Oxford
Model: PLID34326467
Last Updated: 2020-06-06

Product Information

Hierdie reeks vir addisionele taal-leerders van Afrikaans is volledig herwerk om te voldoen aan die vereistes van die hersiene nasionale kurrikulum en bevat 'n verskeidenheid interaktiewe material om leerder te boei. Hierdie reeks vir addisionele taal-leerders van Afrikaans is volledig herwerk om te voldoen aan die vereistes van die hersiene nasionale kurrikulum en bevat 'n verskeidenheid interaktiewe material om leerder te boei. Die aktiwiteite in die leerderboek is rondom woordspeletjies, aksieliedjies, rympies, strokies, stories en ander interessante brokkies gebou om te verseker dat die leerders nooit 'n vervelige oomblik in die klas beleef nie. So word die ses leeruitkomste vir die leerarea tale (luister, praat, lees en kyk, skryf, dink en redeneer, en taalstruktuur en -gebruik) op 'n geintegreerde wyse ontwikkel. In hierdie nuwe uitgawe is baie aandag aan leeruitkoms 6 (taalstruktuur en -gebruik) geskenk, met 'n deeglike uiteensetting van taalreels en -konstruksies agter in die titel. Kleurvolle en humoristiese voorstellings in die leerderboek verseker nie net dat visuele geletterdheid aangemoedig word nie, maar bevorder ook kritiese denke en redeneervaardighede op 'n speelse manier. Die Kaperjol-reeks bied 'n prettige aanslag tot leer wat op 'n natuurlike wyse met ander leerareas integreer. Verder bied dit leerders ook die geleentheid om hulself

assesseer en om die doelstellings van uitkomsgebaseerde onderwys te verwesenlik. In die onderwysergids is daar inligting oor die Hersiene Nasionale Kurrikulum, assesseringsriglyne en blaaie om te verseker dat alle leeruikomste en assesseringstandaarde van die leerarea Tale verwesenlik word, uitbreidingsaktiwiteite en riglyne oor hoe om taalverwerwing binne die kommunikatiewe benadering te verseker. In die ryklik geillustreerde Kaperjol-leesboeke wat spesifiek vir leerder van die addisionele taal geskryf is, word boeiende stories vir die eerste keer toeganklik. Nie net word die leerders se verbeelding geprikkel nie, maar taalstrukture en woordeskat word ook vasgele.



EAN: 9780199052868
Load Time: 0 seconds