Oxford suksesvolle rekeningkunde: Gr 12: Leerdersboek
1 Offer from: R 319.00
Brand: OxfordModel: PLID35747456
Last Updated: 2020-06-06
Die Prima Donna is Jacques Viviers, die sjef by die Volkskombuis. Hy se 'n mens spreek sy naam so uit: Sjaaak, so half met 'n lam tong. Volgens hom is sy van Wiwijee. As jy hakkel terwyl jy dit se, se jy dit net reg. Sjaaak Wiwijee hoop mense dink hy is van Frankryk. Die Prima Donna is Jacques Viviers, die sjef by die Volkskombuis. Hy se 'n mens spreek sy naam so uit: Sjaaak, so half met 'n lam tong. Volgens hom is sy van Wiwijee. As jy hakkel terwyl jy dit se, se jy dit net reg. Sjaaak Wiwijee hoop mense dink hy is van Frankryk. Maar ons almal weet hy is Koos Viviers van Sannieshof. Bruno, 'n slimkop-boekwurm, sy beduiwelde rooikop-tweelingsuster, Bronnie, en hul maat, Ben, moet die misterieuse verdwyning van hul geliefde kat, Kattebol, oplos. Het die onderonsie tussen hulle ma en die sjef by die Volkskombuis dalk 'n rol gespeel in die hele drama? Hierdie is 'n opwindende avontuurverhaal wat behendige speurwerk vereis. "Die spanningslyn, die aksie, die dialoog, alles word knap hanteer, maar dis veral die humor wat die verhaal bo soveel ander laat uitstyg." Marita van der Vyver