Oxford ukhanyo CAPS : Big book 2 : Gr 2
1 Offer from: R 299.00
Brand: OxfordModel: PLID35061017
Last Updated: 2020-06-06
Ken en Verstaan Rekeningkunde is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring KABV. Hierdie nuwe en toeganklike reeks help leerders om die inhoud van en vaardighede vir Rekeningkunde baas te raak. Die omvattende Oefeningboek bevat: Bevallestudies wat werklike kwessies aanspreek en leerders met die sakewereld buite die klaskamer in aanraking bring Aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe help AARP flitse wat leerders leiding met betrekking tot Algemene Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk gee Sowel as toepaslike voorbeelde met hulle oplossings direk na die bespreking van elke nuwe begrip.