>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Phonics Readers: Set 3
Phonics Readers: Set 3


Phonics Readers: Set 3

1 Offer from:   R 565.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34742336
Last Updated: 2020-06-06

1 Offer For Phonics Readers: Set 3
R ?  
Stock Unknown
Takealot
View Offer >

Product Information

In hierdie eerste leesboek vir die tweede leesjaar word van die standpunt uitgegaan dat lees, spelling en taalonderrig n geïntegreerde geheel moet vorm. Hier word weggespring met volledige, ekstensiewe hersiening van die klanke en sigwoordeskat wat in die eerste leesjaar aangeleer is. Daarna word daar in elke leseenheid, wat n dubbelbladsy beslaan, twee of soms meer klanksamestellings aangeleer, altyd binne die konteks van die leesstuk. Alle aanvangsklankkombinasies word in hierdie boek gedek. Die boek is ryklik geïllustreer, die taal prettig en uit die leerders se leefwêreld en die storielyn interessant en boeiend.



EAN: 9781862098930
Load Time: 0 seconds