Piekfyn Afrikaans eerste addisionele taal (KABV): Gr 9: Leerdersboek
1 Offer from: R 209.00
Brand: UnbrandedModel: PLID35049569
Last Updated: 2020-06-06
Hierdie onderwysersgids is ontwikkel as ondersteunende materiaal in onderrig- en leersituasies waar die Koelkop Afrikaans Graad 6 Leerderboek gebruik word. Dit dek al die leeruitkomste vir Graad 6 van die leerarea Tale in die Nasionale Kurrikulum. Wat bied die onderwysersgids? • 'n Inleiding wat die uitkomsgebaseerde benadering tot die onderrig en leer van 'n addisionele taal verduidelik; • Inligting oor integrasiemoontlikhede met ander leerareas; • 'n Uiteensetting van die kritieke en ontwikkelingsuitkomste vir elke eenheid; • 'n Uiteensetting van die leeruitkomste en assessering- standaarde vir elke eenheid en aktiwiteit; • 'n Assesseringsplan vir die jaar en assesseringsoorsig vir elke eenheid; • Aktiwiteitspesifi eke assesseringsblaaie en -rubrieke; • Moontlikhede vir verryking en remediëring; en • Onderrigstrategieë en volledige antwoorde op alle aktiwiteite in die leerderboek. Wat bied die Koelkop Afrikaans -reeks? • Alle aktiwiteite, oefeninge en prosesskryfwerk kan in die leerderboek gedoen en geskryf word; en • Taalstrukture word omvattend verduidelik en ingeoefen met behulp van speletjies en drilwerk. Die Koelkop Afrikaans Graad 6 Onderwysersgids saam met die Koelkop Afrikaans Graad 6 Leerderboek sal die onderwyser help om 'n uitkomsgebaseerde benadering tot Afrikaans as addisionele taal te ontwikkel. Koelkop vir kookwater Afrikaans!