Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 7: Onderwysersgids & CD
1 Offer from: R 269.00
Brand: UnbrandedModel: PLID35049652
Last Updated: 2020-06-06
Kry jou leerders om te lees! Kollig Op-leesboeke bevat prettige Suid-Afrikaanse stories, interessante karakters en mooi illustrasies om die leerders opgewonde te maak om te lees. Kollig Op-leesboeke is ontwikkel deur 'n span taalspesialiste, onderwysers en storievertellers. Kry jou leerders om te lees! Kollig Op-leesboeke bevat prettige Suid-Afrikaanse stories, interessante karakters en mooi illustrasies om die leerders opgewonde te maak om te lees. Kollig Op-leesboeke is ontwikkel deur 'n span taalspesialiste, onderwysers en storievertellers. Die storieboeke gebruik sigwoorde, taalleer en hoefrekwensiewoorde om te verseker dat leerders vinnig en maklik leesvaardighede vir Graad 1 ontwikkel. Al agt titels is as Groot Boeke beskikbaar vir saamlees in die klaskamer asook klein boeke vir onafhanklike lees. Kollig Op-leesboeke word deur die Departement van Onderwys aanbeveel. Kollig Op-leesboeke is ook beskikbaar as Spot On readers van Graad 1-3 in Engels, isiXhosa, isiZulu, Sepedi en Setswana.