>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Pinini o a babelwa : Stage 3: Reader
Pinini o a babelwa : Stage 3: Reader


Pinini o a babelwa : Stage 3: Reader

1 Offer from:   R 99.00

Brand: Unbranded
Model: PLID35495079
Last Updated: 2020-06-06

Product Information

Kry jou leerders om te lees! Kollig Op-leesboeke bevat prettige Suid-Afrikaanse stories, interessante karakters en mooi illustrasies om die leerders opgewonde te maak om te lees. Kollig Op-leesboeke is ontwikkel deur 'n span taalspesialiste, onderwysers en storievertellers. Kry jou leerders om te lees! Kollig Op-leesboeke bevat prettige Suid-Afrikaanse stories, interessante karakters en mooi illustrasies om die leerders opgewonde te maak om te lees. Kollig Op-leesboeke is ontwikkel deur 'n span taalspesialiste, onderwysers en storievertellers. Die storieboeke gebruik sigwoorde, taalleer en hoëfrekwensiewoorde om te verseker dat leerders vinnig en maklik leesvaardighede vir Graad 1 ontwikkel. Al agt titels is as Groot Boeke beskikbaar vir saamlees in die klaskamer asook klein boeke vir onafhanklike lees. Kollig Op-leesboeke word deur die Departement van Onderwys aanbeveel. Kollig Op-leesboeke is ook beskikbaar as Spot On readers van Graad 1–3 in Engels, isiXhosa, isiZulu, Sepedi en Setswana.



EAN: 9780195992304
Load Time: 1 seconds