>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Platinum Izakhono Zobomi: Platinum izakhono zobomi: Gr 1: Learner's book Gr 1: Learner's Book
Platinum Izakhono Zobomi: Platinum izakhono zobomi: Gr 1: Learner's book Gr 1: Learner's Book


Platinum Izakhono Zobomi: Platinum izakhono zobomi: Gr 1: Learner's book Gr 1: Learner's Book

1 Offer from:   R 85.00

Brand: Platinum
Model: PLID35086093
Last Updated: 2020-06-06

Product Information

Die Lekkerlees aanvangs geletterdheidsprogram volg ‘n holistiese geintegrerde benadering ten opsigte van lees- en taalonderrig. Die Lekkerlees aanvangs geletterdheidsprogram volg ‘n holistiese geïntegreerde benadering ten opsigte van lees- en taalonderrig. Daar word van temas gebruik gemaak om ‘n betekenisvolle konteks te skep vir die verwerwing van lees- en taalvaardighede. Dit beteken dat die lees- en luisteraktiwiteite sowel as die mondelinge en skriftelike stelwerk nie geïsoleerd van mekaar staan nie, maar deur die temas bepaal en gebind word. Die gebruik van taal vir denkwaardighede sowel as die strukture wat goeie taalgebruik onderlê, word deurlopend ingeweef. Elke tema word: informeel en terloops in die Klasleesboek (twee leesboeke per graad) bekend gestel. uitgebrei gedurende die mondelinge aktiwiteite, geoefen in die Klaswerkboek (een werkboek per leerder per graad), finaal vasgelê in die gegradeerde Aanvullende leesboek A, B, of C (dit sluit aan by die leesvardigheid van individuele leerders). uitvoerig in die Onderwysersgids begelei met metodiek, assesseringstrategieë en wenke.



EAN: 9780636127241
Load Time: 1 seconds