>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Reading is Easy: Leoto le le botlhoko : Grade 6
Reading is Easy: Leoto le le botlhoko : Grade 6


Reading is Easy: Leoto le le botlhoko : Grade 6

1 Offer from:   R 92.00

Brand: Reading is Easy
Model: PLID36439252
Last Updated: 2020-06-06

Product Information

Vroee kinderopvoeding vereis produkte van hoe gehalte om hierdie belangrike veld aan te spreek. Meneer Klaasneus se reusagtige vriend - 'n aangrypende slaaptydstorie oor avontuur en gelukkige eindes - het 'n aktiwiteitsboek voortgebring wat saam met die storieboek, of as 'n afsonderlike projek vir jong leerders gebruik kan word. Vroee kinderopvoeding vereis produkte van hoe gehalte om hierdie belangrike veld aan te spreek. David du Plessis, outeur van Meneer Klaasneus se reusagtige vriend - 'n aangrypende slaaptydstorie oor avontuur en gelukkige eindes - het 'n aktiwiteitsboek voortgebring wat saam met die storieboek, of as 'n afsonderlike projek vir jong leerders gebruik kan word. Met 32 bladsye vol inkleurprente en raaisels om op te los, en 'n dubbelblad vol kleurvolle plakkers, sal hierdie aktiwteitsboek kinders vir ure vermaak terwyl hulle terselfdertyd leer. Die aktwiteitsboek: bewerkstelling herkenning van vorms, patrone en volgordes; ontwikkel hand-oog-koordinasie; stel syfers en letters bekend; bied 'n maak-dit-self-papierspeelding; bied basiese feite oor klaasneuse en die bosveldlewe en leer respek vir die natuur. Daar is ook skakels tot 'n webwerf waar nog raaisels afgelaai word vir self snog meer pret.



EAN: 9780796248015
Load Time: 0 seconds