Reading is Easy: Mothupi le poo ya pula e e galefileng : Grade 6
1 Offer from: R 92.00
Brand: Reading is EasyModel: PLID36439208
Last Updated: 2020-06-06
In die middel van die vorige eeu het Helen Martins haar huis en tuin in Nieu-Bethesda omskep in wat sy ‘haar Mekka' genoem het. Met fyn glasstukkies teen die mure en baie spieels het sy soveel lig as moontlik in haar huis probeer innooi en ook haar tuin met sementbeelde gevul. In die middel van die vorige eeu het Helen Martins haar huis en tuin in Nieu-Bethesda omskep in wat sy ‘haar Mekka' genoem het. Met fyn glasstukkies teen die mure en baie spieels het sy soveel lig as moontlik in haar huis probeer innooi en ook haar tuin met sementbeelde gevul. Die taamlik konserwatiewe gemeenskap het min begrip gehad vir hierdie "outsider artist" in hulle midde. Tog het 'n jong vrou wat die dorpie besoek het, groot waardering vir haar werk gehad, en so het 'n kosbare vriendskap tussen die twee vroue ontwikkel. Athol Fugard het hierdie gegewe gebruik vir sy stuk The Road to Mecca, wat hier verskyn as Met Kerslig na Mekka. Athol Fugard oor Met Kerslig na Mekka.