>  Books  >   School  >   School Textbooks & Study Guides  >  Sinothile Grade 4 Reader
Sinothile Grade 4 Reader (IsiZulu Home Language) : Grade 4


Sinothile Grade 4 Reader (IsiZulu Home Language) : Grade 4

1 Offer from:   R 75.00

Brand: Unbranded
Model: PLID34961376
Last Updated: 2020-06-17

Product Information

Binne 'n kort tydjie kom Erna Rademeyer baie agter oor liefde en vriendskap: die verskillende vorme wat dit kan aanneem, die vreugde daarvan, maar ook die gevaar van verraad en misbruik. Binne 'n kort tydjie kom Erna Rademeyer baie agter oor liefde en vriendskap: die verskillende vorme wat dit kan aanneem, die vreugde daarvan, maar ook die gevaar van verraad en misbruik. Sy kom nie met haar stiefpa oor die weg nie, terwyl haar eie pa - haar held - nog in die nabyheid is en sy vreugde het in die voelhok wat hy so spesiaal vir haar gebou het. Haar beste vriendin, die selfstandige, uitgesproke June, openbaar dat sy ook probleme het met haar stiefpa - maar baie meer skrikwekkend as Erna. Dan raak die twee meisies se vriendskap gekompliseerd as Erna uitvind dat sy en June op dieselfde seun verlief is. Sal die twee se vriendskap hulle help om in die lewe reg te kom?.



EAN: 9780796244208
Load Time: 0 seconds