Spot On Natural Sciences and Technology Grade 6 Teacher's Guide and Free Poster Pack : Grade 6: Teacher's Guide
1 Offer from: R 255.00
Brand: UnbrandedModel: PLID34629787
Last Updated: 2020-06-06
Kom duik saam in die dieptes en ontdek die geheime van 'n betowerende onderwater-wereld. Vind uit watter fantastiese seediere in 'n koraalrif woon, trotseer die ysige waters van die poolstreke saam met ysbere en pikkewyne, en kom van aangesig tot aangesig met vreesaanjaende haaie. Kom duik saam in die dieptes en ontdek die geheime van 'n betowerende onderwater-wereld. Vind uit watter fantastiese seediere in 'n koraalrif woon, trotseer die ysige waters van die poolstreke saam met ysbere en pikkewyne, en kom van aangesig tot aangesig met vreesaanjaende haaie. Jy sal verstom wees om te sien watter indrukwekkende verskeidenheid diere en plante in ons wereld se oseane woon – van piepklein plankton tot die reusagtigste dier wat ooit op ons planeet geleef het, die blouwalvis. Hierdie boek is propvol fassinerende, maklik verstaanbare feite en treffende foto's wat die wonderwereld van ons oseane vir jong lesers toeganklik maak. Dit is die ideale hulpmiddel vir skoolprojekte, en lesers word betrek deur middel van interaktiewe aktiwiteite soos Waar-of-vals-speletjies en 'n fotovasvra.