WJEC A2 Geography Student Unit Guide New Edition: Unit G3 Contemporary Themes and Research in Geography
1 Offer from: R 315.00
Brand: UnbrandedModel: PLID34309728
Last Updated: 2020-05-19
Oxford suksesvolle ekonomie is 'n ekonomiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle. Oxford suksesvolle ekonomie is 'n ekonomiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle. Kenmerke: onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik; relevante en bygewerkte gevallestudies en voorbeelde verryk die inhoud; inhoud word goed gesteun deur duidelike illustrasies en grafieke: omvattende taalsteun met terminologie wat in ekonomie gebruik word verseker dat leerders die kernbegrippe van ekonomie verstaan; 'n groot klomp en verskeidenheid aktiwiteite en assesseringsgeleenthede help leerders om met selfvertroue te vorder; assessering word regdeur die boek sorgvuldig ondersteun om 'n suksesvolle jaar vir die leerder te verseker; steun met eksamens is by elke aktiwiteit, hersiening, oefentoets en oefeneksamen ingebou om leerders vir formele assessering en eksamens voor te berei; steun met studievaardighede verseker die ontwikkeling van die kognitiewe vaardighede wat leerders nodig het om aktiwiteite, toetse en eksamens in Graad 10 aan te pak.