Boys' Activity Pack
1 Offer from: R 131.00
Brand: UnbrandedModel: PLID36378118
Last Updated: 2020-06-17
Alfred, Hendrik se ouer broer werk in Johannesburg en is die broodwinner in hulle familie. Getrou stuur Alfred elke maand geld huistoe. Hendrik wil eendag nes sy broer vir sy familie kan sorg, hy is pligsgetrou by die skool en steur hom nie juis aan meisies nie. 'n Skoolpraatjie oor MIV en Vigs skok hom vreeslik. Alfred, Hendrik se ouer broer werk in Johannesburg en is die broodwinner in hulle familie. Getrou stuur Alfred elke maand geld huistoe. Hendrik wil eendag nes sy broer vir sy familie kan sorg, hy is pligsgetrou by die skool en steur hom nie juis aan meisies nie. 'n Skoolpraatjie oor MIV en Vigs skok hom vreeslik. Min weet hy watter skokkende nuus Alfred oor Kersfees met hulle gaan deel. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite
gebaseer is op die storie.