Build A Rocket
1 Offer from: R 539.00
Brand: UnbrandedModel: PLID43168625
Last Updated: 2020-05-19
Wouter en sy vriend David vlieg saam met sy pa, Dr. Willie, een aand net na skemer vanaf Stellenbosch in die rigting van Gordonsbaai. Na 'n rukkie word dit yskoud in die Cessnavliegtuig. Wouter besef daar is iets fout met sy pa. Hy sit roerloos met sy kop op sy bors. Wouter en sy vriend David vlieg saam met sy pa, Dr. Willie, een aand net na skemer vanaf Stellenbosch in die rigting van Gordonsbaai. Na 'n rukkie word dit yskoud in die Cessnavliegtuig. Wouter besef daar is iets fout met sy pa. Hy sit roerloos met sy kop op sy bors. Dan uister David met 'n bewerige stem, "Hier's iemand saam met ons. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.