Builder'S Tool Kit
1 Offer from: R 159.00
Brand: UnbrandedModel: PLID36720362
Last Updated: 2020-06-06
Availability: Out Of Stock
Availability: Out Of Stock
Wouter en sy vriend David vlieg saam met sy pa, Dr. Willie, een aand net na skemer vanaf Stellenbosch in die rigting van Gordonsbaai. Na 'n rukkie word dit yskoud in die Cessna-vliegtuig. Wouter besef daar is iets fout met sy pa. Hy sit roerloos met sy kop op sy bors. Wouter en sy vriend David vlieg saam met sy pa, Dr. Willie, een aand net na skemer vanaf Stellenbosch in die rigting van Gordonsbaai. Na 'n rukkie word dit yskoud in die Cessna-vliegtuig. Wouter besef daar is iets fout met sy pa. Hy sit roerloos met sy kop op sy bors. Dan fluister David met 'n bewerige stem, "Hier's iemand saam met ons." Die Skaking is een van die titels in die splinternuwe Lees is Maklik leesreeks.