Business Management for the Ib Diploma Exam Preparation Guide
1 Offer from: R 459.00
Brand: UnbrandedModel: PLID43873519
Last Updated: 2020-06-06
Sonder haar bril, kan Mevrou Khumalo skaars sien. Sy haal dit ook net af wanneer sy dit wil skoonmaak. Op 'n dag is haar bril net weg. Vind uit hoekom Solomon en Meneer Khumalo so lekker lag wanneer sy dit weer kry. Sonder haar bril, kan Mevrou Khumalo skaars sien. Sy haal dit ook net af wanneer sy dit wil skoonmaak. Op 'n dag is haar bril net weg. Vind uit hoekom Solomon en Meneer Khumalo so lekker lag wanneer sy dit weer kry. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.